AMARULA Sjokoladekoek

elleznom at 16h24
02
Jul
2010
AMARULA Sjokoladekoek

AMARULA Sjokoladekoek:

BESTANDDELE
60 ml Kakao
125 ml kookwater
3 eiers
220 ml suiker
60 ml olie
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
STROOP
200 ml suiker
250 ml water
60 ml Amarula-likeur

VERSIERSEL
1 blik karamelkondensmelk
styf geklopte room vir versiering, indien verkies
Flake-sjokolade
Stel oond op 180 grade Celsius.

Beslag:
1. Meng kakao met kookwater en laat dit afkoel.
2. Klits eiers, suiker en olie saam, voeg koue kakaomengsel [......]
About
This topic belongs to the forum
  • Numbers of topics : 30996
  • Numbers of messages : 372691
  • Numbers of users : 488
  • Numbers of points : 0
Similar topics
Mikrogolf Sjokolade Koek 1 k Bruismeel (of 1 K koekmeel - verander net bakpoeier na 2t) 1 t Bakpoeier knippie sout 4 e kakao (jy kan ook 2 e koffie [opgelos in baie min water] en 1 t vanilje byvoeg) Klits die volgende: 1 k suiker 2 eiers ½ k
Forums from same category